Maalvleis Pasta
Oond 180 gr C. Braai 1 gekapte ui en 500 gr Maalvleis. Meng saam: 1 k witsous en 1 k gerasperde kaas, 1 E tamatiepasta,
Oond 180 gr C. Braai 1 gekapte ui en 500 gr Maalvleis. Meng saam: 1 k witsous en 1 k gerasperde kaas, 1 E tamatiepasta,
Oond 180 gr C. Sny 1 blik weenseworsies/boeliebeef/oorskiet hoendervleis fyner. Meng by: 2 k gerasperde kaas, 1 E gekapte ui, fyn gekapte pietersielie, 1 k
Skep 3-4 k gaar rys in groot kastrol. Gooi vars melk by tot rys bedek is. Bring tot kookpunt, pasop vir aanbrand. Klits 3 eiergele
Braai 3 gekapte uie en 3 tamaties, geskil en gekap in bietjie olie. Voeg 3 E asyn en 4 E suiker by, asook 2 t
Kook saam vir 5 minute: 125 gr botter, 375 ml suiker, 125 ml kakaopoeier, 1 t vanilla geursel, 125 ml melk en knippie sout. Kook
Meng saam: 2 k fyn hoender, 2 aartappels, gaar en fyn gedruk, 3 t fyn gekapte ui, 1 eier, sout na smaak, gekapte vars pietersielie.
Meng vulsel saam; 2 blikke tuna, dreineer, 1 blik chakalaka, 1 gekapte ui, 250 ml gerasperde kaas, 2 E mayonaise, 1 t mosterdpoeier en sout
Meng saam: 2 blikkies tuna, dreineer, 2 k gaar pasta, 1 groot pak kaas en uie geur chips, fyner gedruk, 1 k gemengde groente,bv: ertjies,
Kook 1 pakkie koring gaar volgens aanwysings op pakkie, spoel af en dreineer. Gooi in groot bak. Sny klein tamaties in helfte en voeg by,
Maal saam: 1 lewer skoongemaak en vliese verwyder, niertjies en hart van ‘n lam, 1 wortel, 1 klein ui en ook 3 snye brood. Voeg
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester