Kersie en Korente/Sultana Broodjie
Oond 180 gr C. Klits saam: 200 gr sagte margarine en 2 groot eiers. Roer 1 blikkie kondensmelk, en 1 k plein jogurt by ook
Oond 180 gr C. Klits saam: 200 gr sagte margarine en 2 groot eiers. Roer 1 blikkie kondensmelk, en 1 k plein jogurt by ook
Skil 6 aartappels en sny in blokkies. Kook in sout water tot net gaar. Dreineer en skep in bak. Maak witsous van 1 en halwe
Oond 180 gr C. Klits saam: 125 ml suiker, 65 ml sagte margarine,1 eier en 1 t lemoengeursel. Roer 1 t koeksoda by 125 ml
Oond 200 gr C. Gooi in mengbak: 6 k nutty wheat meel, 1 pakkie kitsgis, 1 t sout, 1 E bruinsuiker, 2 E olie, 500-750
Oond 180 gr C. Voer en smeer ‘n plat koekpan. Gooi vlg bestandele in mengbak: 2 k koekmeel, 4 t bakpoeier, knippie sout, 2 k
Skep hard gekookte eiers se gele uit, nadat jy eiers afgedop en in lengste deurgesny het. Plaas witte in plat bord. Skep by eiergele die
Verhit 1 groot blik perskeskywe met sous en voeg 1 klein blikkie pynappelstukke, met sous, by. Braai eenkant 1 groot ui in stukkies gesny en
Kook 4 kg aartappels, geskil en in blokkies gesny, net tot gaar, nie te sag. Skep 2 bottels mayonaise, 750 ml elk, in ‘n groot
Braai 1 gekapte ui en 1 gekapte knoffelhuisie in 2 E canola-olie. Voeg paar gesnyde sampioene by en roer deur. Voeg dan 2 bakkies [250gr
Verhit 250 ml room in kastrol op medium hitte. Net tot kookpunt. Smelt dan 200 gr donkersjokolade in room en sif 2 E kakaopoeier by.
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester