Lepelsteeltjies
Meng saam in voedselverwerker of Kenwood, gebruik deeghaak, 500 ml koekmeel, 1 t bakpoeier, kwart t sout, 250 gr margarine, in blokkies gesny en 650
Meng saam in voedselverwerker of Kenwood, gebruik deeghaak, 500 ml koekmeel, 1 t bakpoeier, kwart t sout, 250 gr margarine, in blokkies gesny en 650
Klits 1 pakkie caramel poeding met 300 ml melk. Klits 1 houer [250 ml] room styf en klits 1 blikkie caramel kondensmelk by, ook kwart
Kook 12 klein aartappeltjies net gaar in soutwater. Trek skille af en halveer. Hou warm. Klits 180 ml mayonaise met 180 ml suurroom en 2
Oond 180 gr C. In Kastrol: 2 k kookwater, halwe k bruin suiker en 1 t fyn gemmer, knippie sout. Kook vir 3 minute en
Plaas in mengbak: 750 ml gaar rys. [kook rys gewoonweg met 2 t rys-speserye] 3 t gerasperde ui, gekapte green, geel, en rooi soetrissie. 1
Oond 180 gr C. Klits 4 eiers en 375 ml suiker tot donsig. Voeg by 125 ml olie in dun straaltjie terwyl jy klits. sif
Meng saam; 1 blik tamatievis, met sous, 1 groot gerasperde aartappel, 2 groot eiers, 2 E bruismeel, 1 E pietersielie, 1 t visspeserye en gekapte
Oond 180 gr C. In mengbak: 1 kg bruismeel, 2 t bakpoeier, 1t sout, 80 ml suiker en 1 k klapper. Vryf 250 gr sagte
Maak kors van 1 pakkie Romany Creams, rol fyn of maak fyn in voedselverwerker en meng met 70 gr gesmelte margarine. Druk vas in tertbak
Kap 4 hoenderbors filette platter. Geur met hoender speserye. Meng saam in plat bak: halwe k gegeurde broodkrummels, kwart k parmesaankaas, halwe t paprika, halwe
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester