Dadelpoeding met Toffiesous
Oond 180 gr C. Poeding; Snipper 200 g dadels en gooi in glasbak, voeg 300 ml kookwater by en 5 ml koeksoda. Roer deur en
Oond 180 gr C. Poeding; Snipper 200 g dadels en gooi in glasbak, voeg 300 ml kookwater by en 5 ml koeksoda. Roer deur en
Ontbeen 1 gaar hoender. Braai 1 ui in dun skyfies gesny en ook een bakkie,250 gr, sampioene, gesny. Gooi hoender stukkies ook by en braai
In mengbak: 4 k bruismeel, 1 t sout. Klits saam: 2 eiers en 2 k water. Roer by meel. Beslag moet van lepel afdrup.
Kook saam in kastrol: 500 ml suiker, 250 ml versiersuiker, 250 ml water, 5 E kakaopoeier, knippie sout, 45 ml botter. Koel af. Druk koekblokkies
Oond 180 gr C. Voer en smeer oondpan. In mengbak: 230 gr sagte margarine, 3 k koekmeel, 2 t bakpoeier, 4 groot eiers, 1 en
Braai 1 groot, gekapte ui in bietjie olie. Voeg 500 gr maer maalvleis by en roer vlg by: halwe t medium kerriepoeier, 1 t fyn
Sous: In kastrol: 1 k melk, 1 k water, 1 en kwart k suiker, sout, 1 E botter. Roer tot begin kook en roer dan
Oond: 180 gr C. Klits 4 eiers, 250 ml suiker en 1 t vanilla geursel tot dik en liggeel. Sif saam: 320 ml koekmeel, 3
Kook paar stukkies beentjie-vleis met een gekapte ui tot amper sag, in 2 L water so 30 minute. Voeg dan groente by. 1 Pakkie sopmengsel,
Sous: Braai gekapte ui en knoffel, na hoeveelheid broodjies, in bietjie canola olie. Voeg geskilde, gekapte tamaties en gesnyde sampioene by en roerbraai. As effens
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester