Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Boontjiesop

Laat 1 pakkie boontjies in water oornag week.   Vlg Oggend;  Kook boontjies end weg en water af. Gooi skoon water by en kook tot sag.

MEER INLIGTING

Karamel Tert

Kap met rolstok 1 pakkie Chock Crust koekies fyner en strooi onder-in medium tertbak.         Vulsel: Klits 1 houer [250 ml] room

MEER INLIGTING

Bobotie

Oond 180 gr C.  Week 2 snye witbrood in bietjie melk.  Braai 4 gekapte uie in bietjie botter. Voeg by: 5 ml fyn gemmer, 10

MEER INLIGTING

Gouestroop Kluitjies

Stroop: In groot kastrol: 2 k water, 60 gr botter, 250 ml bruinsuiker, 100 ml gouestroop, 1 kaneelstokkie, halwe t fyn gerasperde suurlemoen skil, 2

MEER INLIGTING