Pasta met Bacon en Sampioene
Oond 180 gr C. Kook halwe pak pasta van jou keuse. Dreineer en hou eenkant. Braai 1 gekapte ui, 1 pakkie bacon, kleiner geknip, halwe
Oond 180 gr C. Kook halwe pak pasta van jou keuse. Dreineer en hou eenkant. Braai 1 gekapte ui, 1 pakkie bacon, kleiner geknip, halwe
Oond 180 gr C. Pak 500 gr stokvis-filette in oondbak. Sprinkel suurlemoensap en vis-spesserye oor. Meng in beker: 250 ml room, 250 ml melk en
Deeg: Sif 250 ml koekmeel, 2 t bakpoeier en 2 ml sout. Vryf 60 gr sagte margarine in meel. Maak aan met 100 ml melk
Oond 180 gr C. Klits saam: 125 gr sagte margarine, 80 ml ligte bruinsuiker, 1 eier en 5 ml vanilla. Sif 310 ml bruismeel en
Oond 180 gr C. In bakskottel: 750 Bruismeel, 5 k nutty wheat meel, 30 ml bakpoeier, 2 t kremetart en 1 t sout. Vryf 250
Oond 180 gr C. 1- Klits saam: 125 ml gesmelte margarine, 15 ml wit asyn, 2 t vanillageursel en 250 ml warm water. 2-.
Kook 6 aartappels tot effe sag. Laat afkoel en trek skille af. Sny in dun skyfies en pak in oondskottel. Braai 1 ui, gekap, in
Kook 10 stukke hoender ‘n kwartier lank, Sprinkel hoenderspeserye en bietjie sout oor. Pak in oondbak. Stel oond 180 gr C. Sous: Meng saam: halwe
In mengbak: 3 k bruismeel, halwe t sout, kwart k canola-olie en 1 k melk. Maak aan met hande tot hanteerbare deeg. Druk uit op
Oond: 180 gr C. Gooi 1 blikke vrugte-kelkie, 410 gr, in oondbak. Klits saam in mengbak: 2 eiers, 125 ml suiker, knippie sout, 120 gr
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester