Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Toffie Appels

Was 30 klein appels af en droog goed af. Steek ‘n sosatiestokkie in elke appel. Smeer bakpapier met margarine en plaas op skinkbord.   Stroop: 4

MEER INLIGTING

Kondensmelk Tert

Meng 2 blikke kondensmelk met 125 ml suurlkemoen/lemmetjiesap. Klits 500 ml vars room styf en vou by kondensmelk-mengsel in. Roer 2 t fyn gerasperde suurlemoenskil

MEER INLIGTING

Peer Krummeltert

Sif saam: 1 k bruismeel, 2 ml sout en  voeg 200 ml bruinsuiker en 1 groot, geklitste eier by. Maak met vurk aan tot krummel-deeg. 

MEER INLIGTING

Piesangbrood-Poeding

Smeer 10 snytjies piesangbrood met botter en sny in drie-hoekies. Pak in oondbak. Sprinkel paar sultanas oor. Klits 4 eiers, 375 ml melk en 125

MEER INLIGTING

Maklike Quiche

Deeg:  meng saam tot sagte deeg: 250 ml bruismeel, 2 ml sout, klits saam; 50 ml canola-olie en 80 ml kookwater en meng met droë

MEER INLIGTING

Mosbolletjies

In mengbak: 7×250 ml koekmeel, 1 t sout, 125 ml suiker, 1 pakkie kitsgis en 3 t anys saadjies.  Smelt 100 gr margarine in  250

MEER INLIGTING