Sjokolade Mousse. [gesond]
Klits saam: 1 blik Coconut Cream, 1 t vanillageursel, 1/3 k kakaopoeier, of meer, 2 E heuning en ‘n knippie sout. Smeer tussen, en bo-oor
Klits saam: 1 blik Coconut Cream, 1 t vanillageursel, 1/3 k kakaopoeier, of meer, 2 E heuning en ‘n knippie sout. Smeer tussen, en bo-oor
Oond 180 gr C. Sif saam in mengbak: 2 k koekmeel, 160 ml kakaopoeier, 2 t bakpoeier, 1 t koeksoda en 1/2 t sout. Klits
1½ kop opgekookte pampoen.1 Eetl xylitol of suiker van jou keuse.2 Groot plaaseiers.1 Kop neutmeel og gewone.2 Tel bakpoeier.Bietjie sout.As jy neutmeel gebruik moet jy
Oond 200 gr C. In mengbak: 4 k koekmeel, 5 t bakpoeier, 5 ml sout. Klits saam: 325 ml melk, 125 ml kookolie, 2 eiers
4 eetl botter gesout.1 kop vars room.1 eetl gekapte pietersielie.4 eetl suurlemoensap vars.Sout en peper na smaak.Blanseer en broccolikop nadat jy dit in klein blommetjies
Oond 180 gr C. Smelt 500 gr margarine, 500 ml suiker, 5 ml sout in 500 ml kookwater. Klits 3 eiers en roer by suikermengsel.
Oond 180 gr C. Rol 8-10 stukke hoender in 1 pakkie sampioensop. Pak in oondbak, sprinkel liggies met horenderspeserye. . Voeg 1 gekerfde ui en
Kook hele hoender met sout en peper en neut en bietjie witwyn of bruinasyn.Laat afkoel en ontbeen maar asb hou die sous.Vul die sous aan
Oond 180 gr C. Plaas in groot kastrol op stoof: 1 en 1/2 k suiker, 125 gr margarine en 30 ml stroop. Smelt op medium
15 malvalekker (marshmallows), 15 kersies en halveer as dit heel is.1 blik pynappel stukkies 450g.1pakkie mariebeskuitjies (my gunsteling nog steeds tennis beskuitjies).1 blik kondensmelk.1koevert orley
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester