Kondensmelk-Melktert
Maak kors van 1 pakkie tenniskoekies, effe fyner gerol en meng met 2 E gesmelte margarine. Hou 2 E droë krummels uit. Druk vas in
Maak kors van 1 pakkie tenniskoekies, effe fyner gerol en meng met 2 E gesmelte margarine. Hou 2 E droë krummels uit. Druk vas in
Sif saam: 250 ml bruismeel, 2 ml sout, 5 ml fyn kaneel. Voeg by: 60 ml bruinsuiker, 60 ml koring-semels, 100 gr gekapte dadels en
In kastol op stoof: 125 ml gouestroop en 250 ml melk, verhit en hou eenkant. Room saam: 220 ml sagte botter, 250 ml bruinsuiker, 3
Oond 180 gr C. Klits saam in mengbak: 80 gr sagte botter, 200 ml suiker, 2 groot eiers en 1 t vanilla geursel. Sif saam:
Braai 500 gr beesvleis-blokkies in olie tot goudbruin. Skep uit en hou eenkant. Braai in selfde kastrol: 2 uie gekap, 2 wortels, in ringe gesny
Braai 1 kg beesstert-stukke goudbruin in olie. Haal uit kastrol en hou eenkant. In dieselfde kastrol, braai: 2 gekapte uie, 2 prei-stingels, gekap, 4 wortels
Oond 180 gr C. Voer gesmeerde tertpan/bak uit met uitgerolde broskorsdeeg. Plaas in yskas. Maak vulsel: Meng 500 ml gekookte, fyngedrukte pampoen, 125 ml suiker,
Oond 180 gr C. In glasbeker; 300 ml gekapte en ontpitte dadels, 125 ml gekapte rooi cherries, 1 t koeksoda en 150 ml warm melk.
2 rolle skilferkorsdeeg; 1 pak spinasie; Gaar hoenderborsies (gerookte hoenderborsies kan ook gebruik word); 1 pakkie gesnipperde bacon; 1 ui; 1 rooi rissie; 1 geel
Klits saam: 100 gr sagte margarine, 200 ml suiker, 3 groot eiers en 5 ml vanilla/karamel geursel, Sif: 250 ml bruismeel, 1 t bakpoeier en
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester