Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Koshuis Poeding

Oond 180 gr C.   Stroop: Kook saam: 250 ml water, 125 ml suiker, 25 ml asyn, knippie sout.  Gooi in diep oondbak.    Deeg: Vryf 60

MEER INLIGTING

Kerrie Hoender

Oond 180 gr C. Pak 12  hoenderstukke in ‘n oondpan, ook paar aartappels in helfte gesny.  Sprinkel hoenderspeserye oor.  Meng vlg sous:  1 k blatjang,

MEER INLIGTING

Tuna Roll

Meng saam vir vulsel: 2 blikkies tuna in water, dreineer, 1 blikkie heelpit mielies, 1 gekapte ui, 1 E gekapte pietersielie, 1 k gerasperde kaas,

MEER INLIGTING

Geurige Braai Lamsrib

Marinade:  Meng saam:  60 ml kookolie, 50 ml bruinsuiker, 125 ml lemoensap, halwe t fyn gemmer, 1 t mosterdpoeier, 45 ml sojasous.  Pak gesnyde lamsrib-stukke

MEER INLIGTING

Sjokolade Fudge blokkies

Meng saam:  1 blikkie sjokolade-kondensmelk, 500 gr [2 en halwe k] versiersuiker, knippie sout, 250 sagte margarine, 2 t vanilla geursel en 2 E koffiekorrels,

MEER INLIGTING

Sjokolade Mousse Roll

Maak mousse:  Smelt 200 gr [2 plakke] donker sjokolade, in blokkies gebreek, en 250 ml room tot glad. Koel af.    Roll:  Klits saam: 2 eiergele

MEER INLIGTING

Broodjie by Braai.

Oond 180: In mengbak: 1 klein pakkie bruismeel, 1 pakkie bruin-uie-soppoeier.   Klits saam: 500 ml karringmelk en 1 groot eier.  Meng saam en skep

MEER INLIGTING