Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Botter Hoender

Skep 4 E botter in kastrol en 1 groot gekapte ui. Braai vir 1 minuut en voeg dan 5 hoenderborsies in stukke/repies gesny, by asook

MEER INLIGTING

Grenadilla Roomys

Klits 500 ml room [verkoel] styf en klits 1 blikkie kondensmelk by. Meng 2 blikkies, 115 gr elk, en 100 ml suurlemoensap en roer dit

MEER INLIGTING

Mklike Sjokoladekoek

Bak sjokoladekoek van 1 groot Chocolate Cake Mix (2 x 20 cm panne)  Koel af en maak Versiersel..   Maak 2 pakkies kits sjokoladepoeding aan met

MEER INLIGTING

Roomys Lollies

Klits saam: 1 1/4 k room, 1/2 k kondensmelk, 1/2 k vrugtesap [konsentraat] en knippie sout.  Gooi in Lollie-houers en sit in vrieskas tot ge-ys.  

MEER INLIGTING

Aarbei Kaaskoek

Maak koekie kors van 1 pakkie fyngerolde Tenniskoekies, gemeng met 3 E gesmelte botter. Druk vas in ronde losboompan, Vulsel: Smelt 200 gr wit sjokolade

MEER INLIGTING