Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Pynappelkoek

Oond 180 gr C.   Sif saam: 560 ml Koekmeel, 4 t bakpoeier, 1/2 t sout. Klits saam: 1 k suiker en  4 eiers tot romerig.

MEER INLIGTING

Aarbei Tert

Maak Kors van 1 pakkie fyngerolde Tenniskoekies en 50 ml gesmelte botter. Druk vas in tertbak.   Vulsel: 2 bakkies gladde maaskaas, 2 blikkies kondensmelk en

MEER INLIGTING

Droom Kaaskoek

Oond 160 gr C.   Maak kors van 1 pakkie tenniskoekies, fyn gerol en gemeng met 50 ml gesmelte margarine. Druk onder in boom van los-boom

MEER INLIGTING

Aarbei-Malva Mousse

Maak 2 pakkies aarbei jellie aan met 375 ml kookwater. Knip 1 pakkie [150 gr] malvalekkers in kleiner stukkies. Roer by jellie in terwyl nog

MEER INLIGTING

Krummel Appeltert

Oond 180 gr C.   Meng 250 ml hawermout, 1/4 t sout, 60 ml bruinsuiker, 30 ml bruismeel, 250 ml weetbix gekrummel.     Voeg 125 gr gesmelte

MEER INLIGTING

Sjokolade Ysies

Spuit ysie-houertjies met met kleefwerende spuit. Smelt 300 gr baksjokolade in glasbak oor kookwater. Haal weg van hitte en sif 45 ml kakao en 90

MEER INLIGTING