Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Kamma Kentucky

Plaas 10 hoenderstukke, dye en boudjies, in glasbak en gooi 500 ml karringmelk oor.  Plaas in yskas vir 3 ure.  Meng intussen vlg bestandele;  1

MEER INLIGTING

Korslose Tunatert

Oond 180 gr C.   Meng alles saam in mengbak: 1 blikkie tuna, dreineer, 1 pk sampioen soppoeier 1 groot pak kaas en uie chips, fyner

MEER INLIGTING

Vis Pastei

Plaas vars stokvis in oondpan en gooi 2 k melk oor. Bak 20 minute by 180 gr C.  Haal vis uit en gooi melk af

MEER INLIGTING

Marmite-Kaas Wiele

Rol 1 rol skilferkorsdeeg,[ontvries] oop, op liggies meelbestrooide oppervlak. Verhit 1 klein bottel marmite in mikrogolfoond en smeer oor deeg.  Sprinkel 1 k gerasperde cheddar

MEER INLIGTING

Sjokolade Ringkoek

Meng alles saam: 1 box witkoekmengsel, 1 pakkie vanilla kitspoeding, 1 pakkie sjokolade kitspoeding, 4 eiers, 3/4 k sonneblom-olie en 1 k plein jogurt of

MEER INLIGTING