Pynappel Vleisbroodjie
Oond: 160 gr C. Voer ‘n broodpannetjie uit met tinfoelie en smeer of spuit goed. Meng alles liggies saam: 500 gr maalvleis, 125 ml droëbroodkrummels.
Oond: 160 gr C. Voer ‘n broodpannetjie uit met tinfoelie en smeer of spuit goed. Meng alles liggies saam: 500 gr maalvleis, 125 ml droëbroodkrummels.
Los 1 pakkie jellie, geur van jou keuse, op in halwe k kookwater, in groot glasbeker of bak. Voeg 1 1/2 koppie klein marshmallows by
Oond 180 gr C. Meng in plat bak: 3 E meel, kerriepoeier, sout, peper en paprika. Rol 12 hoenderstukke deeglik daarin. Plaas in een laag
Rol 1 k biefstuk stukke in koekmeel, gegeur met sout en peper. Braai biefstuk weerskante in vlak olie in swaar-boom pan alkant tot bruin. Plaas
Oond 180 gr C. Voer 2 ronde koekpanne uit met bakpapier en smeer goed. Klits saam: 2 k suiker, 4 groot eiers en 2
Oond 180 gr C. Meng droë bestandele saam: 500 gr pakkie bruismeel, 5 ml oregano, 75 ml droë pietersielie, 5 ml sout, 5 ml knoffelvlokkies
Week 1 dik sny brood in water. Voeg alles saam in bak: 1 kg maalvleis, sny brood, 5 ml borrie, 50 ml baltjang, 10 ml
Oond 180 Gr C. Klits 200 gr sagte margarine en 180 ml suiker saam. Voeg 1 blik karamel kondensmelk by en klits deur. Los 1
Oond 180 gr C. Meng saam: 6 Tenniskoekies,gekrummel, 250 ml bruismeel. 250 ml klapper, 20 ml kakao, 160 ml gesmelte botter en 3 t vanillageursel.
Oond 180 gr C. Klits saam: 500 ml bruinsuiker, 6 eiers en 2 t vanillageursel. Sif saam: 750 ml bruismeel, 1 t bakpoeier, 1/2 t
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester