Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Vinnige Aarbei Roomys

In Voedselverwerker: 2 houers gladde maaskaas, 2 blikke kondensmelk 2 k vars aarbeie en knippie sout. Meng tesame en skep in plastiek bak met deksel

MEER INLIGTING

Sjokolade Mousse

Klits 2 koevertjies Orley-whip styf. Klits 2 blikke karamel-kondensmelk, 250 ml melk en 2 pakkies kits sjokoladepoeding saam. Klits 2 mengsels saam en skep in

MEER INLIGTING

Grenadilla Poeding

Kook saam: 250 ml water, 250 ml suiker, 2 blikkies grenadillamoes, knippie sout en 1 E lemon-curd. Los 2 pakkies grenadilla/suurlemoen jellie daarin op. Koel

Heuning Kaaskoek

Maak tertkors van Tenniskoekies, fyn gerol, en 4 E gesmelte margarine. Druk vas in gesmeerde losboom-pan.  Vulsel: Meng saam: 1 houer gladde maaskaas, 60 ml

MEER INLIGTING

Peer Maaskaastert

Maak beskuitjie kors van fyngerolde Tennis koekies en gesmelte margarine.  1 Pakkie Tenniskoekies en 4 E gesmelte margarine.    Vulsel: Druk 1 klein blikkie pere, dreineer,

Kits Beskuit

In kastrol: 680 ml melk, 250 gr margarine en 500 ml suiker. Bring tot kookpunt. Roer tot alle suiker opgelos is.  Koel af.  Sif 1

MEER INLIGTING