Gebakte Geelwortels
Oond 180 gr C. Gooi 2 k gerasperde wortels in mengbak. Klits 2 eiers en 1 k melk. Voeg by wortels. Voeg by: 3/4 k
Oond 180 gr C. Gooi 2 k gerasperde wortels in mengbak. Klits 2 eiers en 1 k melk. Voeg by wortels. Voeg by: 3/4 k
Oond 180 gr C. Braai 1 gekapte ui, 1 pakkie sampioene, gesny, 1 greenpepper, gesny,en 1 pakkie bacon, kleiner gesny, in bietjie olie. Sprinkel 1
Kook 8 aartappels net gaar. Trek skille af en sny in skywe. Plaas in diep oondbak. Braai 1 groot, gekapte ui in bietjie olie. Voeg
Maak kors van 1 pakkie Tenniskoekies en 4 E gesmelte margarine. Druk vas in tertbak. Vulsel: 1 houer Philadelphia roomkaas gemeng met 1 blik kondensmelk,
Oond: 180 gr C. 1. Meng saam: 500 gr sagte margarine en 2 k suiker. 2. Klits saam: 2 ekstra groot eiers, 1 k room
Braai ‘n varkboud, 2 kg, bruin in olie in groot ysterpot. Pak 6 Groot uie, in ringe gesny bo-op. Sprinkel meet sout en koljander. Gooi
Meng in voedselverwerker: 500 gr bruismeel, 1 t sout en 250 gr gerasperde yskoue botter. Maak aan met 500 ml room tot sagte hanteerbare deeg.
Sprinkel visspeseserye oor 1 kg stokvis-stukke. Rol in bruismeel tot bedek en braai in olie tot net gaar. Pak in diep glasbak. Sous: Voeg al
Krummel: Meng alles saam in voedselverwerker: 2 1/3 k koekmeel, 2 1/3 k rou oats, 2 t bakpoeier, 1/2 t sout, 1 k bruinsuiker, 1
Maak kors van Tenniskoekies, fynner gerol en gemeng met 4 E gesmelte margarine. Druk vas in diep tertbak. Vulsel; In groot kastrol: 1 blikkie kondensmelk
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester