Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Fruit Shorties

Klits saam: 250 gr sagte margarine, 170 ml strooisuiker en 5 ml vanillageursel. Sif 650 ml koekmeel, 2 t bakpoeier en 1/4 t sout. Roer

MEER INLIGTING

Romany Creams

Oond 180 gr C.    Klits saam in mengbak: 250 gr sagte margarine, 300 ml suiker 1 eier en 2 t vanillageursel, voeg 2 t asyn

MEER INLIGTING

Groenmielie-koekies

250 ml gaar vars of ingemaakte mieliepitte [as jy blikkie gebruik, dreineer die water] in mengbak en voeg vlg bestandele by: 125 ml melk,2 t

MEER INLIGTING

Blatjang Aartappels

Oond 180 gr C.    Kook 6-8 aartappels net gaar.  Trek skille af en sny aartappels in kleiner stukkies en pak in oond-bak.   Meng 1 k

MEER INLIGTING