Sjokolade Mousse Tert
Maak tertkors van Tenniskoekies [fyngerol] en 4 E gesmelte margarine. Druk vas in tertbak. Maak mousse: Breek 200 gr donkersjokolade en smelt saam met 1
Maak tertkors van Tenniskoekies [fyngerol] en 4 E gesmelte margarine. Druk vas in tertbak. Maak mousse: Breek 200 gr donkersjokolade en smelt saam met 1
Oond 180 gr C. pak 2 kg hoenderporsies in enkellaag in oondbak. Geur met hoenderspeserye. Meng vlg saam vir sous: 1 k mayonaise, 250 ml
Oond 180 gr C. Gooi 1 k gekapte dadel in ‘n bak. strooi 1 t koeksoda oor en 1 k kookwater. Laat stgaan. Klits saam:
Sny sjokoladekoek in 4 lae. Klits 1 pakkie sjokolade kitspoeding in 1 k melk vir 2 minute. Roer 1 blikkie karamel kondensmelk by. Klits 250
Meng saam: 1 k bruismeel, 1 E suiker, 1 eier, 1 E sonneblom-olie knippie sout en 3/4 k melk. Skep lepels-vol in medium-warm pan. Spuit
Oond 180 gr C. Meng saam in mengbak; 2 blikke roommielies, 5 eiers, 60 ml bruismeel, 60 ml gesmelte margarine, knippie sout en 1 k
Oond 180 gr C. Klits saam: 1 1/2 k suiker, 250 gr sagte margarine, 3 eiers en 1 t vanilla/lemoen geursel. Sif 3 k koek
Oond 180 gr C. Klits saam: 1 E sagte margarine, 1 k suiker en 4 groot eiers. Voeg by; 4 k karringmelk, klits stadig deur.
Spoel 1 groot engelse komkommer af en sny in ringe/stukkies. Kook saam in kastrol: 200 ml water, 125 ml asyn, 100 ml suiker en 5
Klits saam: 1 1/2 k suiker en 1 1/2 k sagte margarine. Roer bymekaar: 1/2 k warm melk, 2 E stroop, 2 t sterk kitskoffie-korrels,
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester