Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Nutella Brownies

Oond 180 gr C.    Voer en smeer 1 vierkantige koekpan. Meng in bak: 1 pottjie Nutella sjokolade, 2 groot eiers, 8 E koekmeel, 2 E

MEER INLIGTING

Boks Lemoen-poeding

Oond 180 gr C.  Meng 1 boks vanielje-koekmengsel met 180 gr plein jogurt en 1 k vars lemoensap, knippie sout en 1/2  t lemoengeursel. Skep

MEER INLIGTING

Koffie Biscotti

Oond 175 gr C.  Meng in mengbak; 500 ml koekmeel, 30 ml kitskoffie-korrels, 5 ml fyn kaneel, 1 t bakpoeier, 1/2 t koeksoda, 2 ml

MEER INLIGTING