Blatjang Hoender
1 pak hoenderstukke, verkieslik boudjies of dye 1 pakkie bruin uiesoppoeier 125 ml blatjang 125 ml mayonnaise 2, ml sout 250 ml water 1. Pak
1 pak hoenderstukke, verkieslik boudjies of dye 1 pakkie bruin uiesoppoeier 125 ml blatjang 125 ml mayonnaise 2, ml sout 250 ml water 1. Pak
75 g – 1 kg blomkool 50 g botter 350 ml warm melk 1 eier ½ koppie bruismeel 50 g witbroodkrummels 1 eetlepel pietersielie,gekap knippie
3 dik snye brood gekrummel 500 ml melk 25 ml botter 375 ml gerasperde cheddarkaas 1 blik Weense Worsies,stukkies gesny 1 pak spekvleis, fyn gekap
4 skorsies 500 ml melk 3 eiers 250 ml suiker 50 ml koekmeelblom kaneelsuiker Kook die skorsies tot sag en krap uit die dop.Meng al
1 pak (500g) bevrore groen ertjies 1 l kookwater 2 blokkies hoenderekstrak,verkrummel bietjie vars of gedroogde kruisement of pietersielie 25ml room of bulgaarse joghurt, sout
Meng 2 k bruismeel, ½ t sout, 1 eier,¼ k melk en 1 blikkie roommielies. Roer deur. Braai in vlak olie in pan tot gaar.
Oond 180 gr C. Meng alles saam in mengbak: 1 groot eetlepel sagte margarine, 1 k appelkooskonfyt, 1/4 t sout, 300 ml bruismeel, 1 t
Oond 180 gr C. Klits 100 gr sagte margarine, 312 ml suiker, 2 eiers en 5 ml vanilla essens goed saam. Roer 1 blik [440
Oond; 180 gr C. Sny 1 pakkie dadels fyner en plaas in glasbeker. Sprinkel 1 t koeksoda oor en roer 1/2 k kookwater by.
Oond; 180 gr C. Sny 1 pakkie dadels fyner en plaas in glasbeker. Sprinkel 1 t koeksoda oor en roer 1/2 k kookwater by.
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester