Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Volkoring Roer-broodjie

Oond 180 gr C.     Meng in skottel; 670 ml volkoring/Nuttywheat meel, 625 ml bruin/wit broodmeel, 500  ml semels, 250 ml hawermout en 250 ml gemengde

MEER INLIGTING

An se Aartappelgereg.

Kook 4 groot aartappels tot net sag. [nie pap]  Trek skille af en sny in blokkies/skywe.   Braai 1 groot ui, gekap en 1 groen/geel soetrissie,

MEER INLIGTING

Goue Dadelpoeding

Oond 180 gr C.     Stroop: In kastrol: 2 k water, 2 k bruinsuiker, 2 E botter en knippie sout. Laat deurkook en gooi versigtig in

MEER INLIGTING

Sterpoeding

Oond 180 gr C.       Klits saam; 60 gr sagte botter en 2 eiers.  Roer 250 ml appelkooskonfyt en 1 E asyn by.  Sif 250 ml

MEER INLIGTING

Broodpoeding

6 dik snye witbrood (verwyder korsies) margarien appelkooskonfyt 80 ml kaneelsuiker 250 ml pitlose rosyne 1 liter melk 4 eiers 200 g goue stroop (verhit

MEER INLIGTING