Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Kondensmelk Koek

Oond 180 gr C. Voer en smeer ‘n ronde koekpan. Klits 4 eiers en 1 t suurlemoenessens Klits een blik kondensmelk by en 100 gr

MEER INLIGTING

Murgpampoentjie gebak

350 g murgpampoentjies 1 groot eier ½ k gerasperde pecorinokaas ½ k panko-krummels (japanese krummel vir diepbraai doeleindes) Vervang panko krummels met gewone broodkrummels 1

MEER INLIGTING

Suurlemoenpiekel

2 heel suurlemoene, skil en al in blokkegesny en pitte verwyder. 5groot uie, grofgekap. 4k (1 liter) witasyn afgerasperde skil en sap van nog 3

MEER INLIGTING

Cinnebon sous

Maak sous vir cinnebun of sondebolle 90 ml gesmelte botter in pan tot lig verbruin Gooi by 120  roomkaas in bak en botter by en

MEER INLIGTING

Maklike frikadelle

500gr Maalvleis 1 ui gekap 2 tamaties gekap 1 koppie jungle oats 2 eetlepers tamatiesous 1 eetlepel worcestersous 2 eetlepels blatjang 1 eier Meng alles

MEER INLIGTING

MOUSSAKA

MOUSSAKA Lay the slices of eggplant on paper towels, sprinkle lightly with salt, and set aside for 30 minutes to draw out the moisture. …

MEER INLIGTING

BILTONGVETKOEK

Bestandele:  3koppies volkoringmeel.1 koppie fyngerasperde biltong.3 eetlepels bruinsuiker.1koppie koekmeel.4 teelepels bakpoeier.1 teelepel sout.4 eiers 2 koppies kookwater, olie vir diepbraai.Met5ode: Plaas die droë betsandedele saam

MEER INLIGTING