Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Vrugtebroodjie

Plaas 500 ml droëvrugte-koekmengsel, 30 ml appelkooskonfyt en 125 ml suiker in kastrol.  Voeg 200 ml lemoensap by en verwarm tot voor kookpunt. Roer tot

MEER INLIGTING

Lepelsteeltjies

Sif 500 ml koekmeel, 2 ml sout en 1 t bakpoeier.  Voeg 625 ml fyn gerasperde cheddarkaas by en meng deur.  Vryf 250 gr sagte

MEER INLIGTING

Koolslaai

Kerf ‘n kwart koolkop en dun skyfies.  Sny 1 rooi appel in blokkies en voeg by, ook halwe k korente.  Rasper 2 medium wortels en

MEER INLIGTING

Hertzoggies

Deeg:  Sif 2 k koekmeel, 2 t bakpoeier en 2 ml sout. Voeg 30 ml suiker by.  Vryf 125 ml margarine in. Klits 3 groot

MEER INLIGTING

Konfytblokkies

Klits saam: 120 gr sagte margarine, 125 ml suiker, 1 eier en 1 t vanillageursel  Roer by: 2 k gesifte bruismeel en 1/4 t sout. 

MEER INLIGTING

Appeltert

Kors;  Klits saam;  120 gr sagte margarine, 125 ml suiker, 1 eier en 1/2 t vanillageursel.  Sif saam; 2 k koekmeel, 2 t bakpoeier en

MEER INLIGTING

Gebakte Lemoenpoeding

Oond 180 gr C.     Klits 3 groot eierwitte styf en sit eenkant.   Klits saam in mengbak;  125 ml suiker, 3 eiergele, 125 ml sagte margarine

MEER INLIGTING