Pynappel Poffers
Meng alles saam; 375 ml bruismeel, 125 ml suiker, knippie sout, 1 eier, 1 blikkie gedreineerde fyn pynappel en 2 E sweet chilliesous [opsioneel] Bak
Meng alles saam; 375 ml bruismeel, 125 ml suiker, knippie sout, 1 eier, 1 blikkie gedreineerde fyn pynappel en 2 E sweet chilliesous [opsioneel] Bak
Oond 200 gr C. Braai saam in bietjie olyfolie; 1 gekapte ui, 1 gekapte greenpepper, 1 t fyn knoffel, 1 pakkie sampioene, in stukkies gesny
Oond 180 gr C. Klits 3 groot eiers en 2 k suiker tot liggeel. Voeg 125 ml kookolie by en klits goed. Sif 500 ml
Oond 180 gr C. Gaar tertkors. Vulsel: Meng alles saam: 3 k gaar, fyn pampoen, 2 eiers, 1/2 k bruinsuiker, 4 E gouestroop, 1 bakkie
Oond 180 gr C. Alle bestandele in mengbak: 85 ml sagte margarine, 175 ml suiker, 1 groot eier, 275 ml koekmeel, 1 t bakpoeier, knippie
Kook 6 aartappels sag, geskil en in stukkies gesny. Druk fyn en roer 1 E botter en halwe koppie melk by. Plaas eenkant. Oond 180
In kastrol; 250 gr sagte margarine, 500 gr versiersuiker, 1 pakkie dadels, kleiner gesny, 2 E kakao-poeier en knippie sout. Roer oor medium hitte tot
Kook 6 eiers hard. Laat in koue water le. Braai 2 uie, gekap, in bietjie olie. Voeg 2 groot, ryp, gekapte tamaties by en ‘n
Oond 180 gr C. Pak 12 hoenderstukke in ‘n oondpan. Sprinkel met hoenderspesserye. Meng vlg bestandele vir sous: 250 ml lemoensap, 250 ml chutney, 125
Oond 180 gr C. Klits 350 ml donkerbruin suiker, 200 gr sagte margarine, 2 groot eiers en 1 t karamelgeursel saam. Roer 450 ml bruismeel
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester