Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Super Brownies

Oond 180 gr C.   Meng alles saam:   150 ml koekmeel en 50 ml kakaopoeier  [albei saam gesif]  500 ml bruinsuiker, 2 ml sout, 250 ml

MEER INLIGTING

Souskluitjies

Kook saam in kastrol: 1 1/2 L water, 375 ml bruinsuiker, 1 E margarine, 5 ml fyn kaneel en 1/4 t sout.   Maak deeg

MEER INLIGTING

Klam Vrugtebroodjie

Week 500 gr vrugtekoek-mengsel in 500 ml sterk swart/rooibostee, oornag.   Klits 500 sagte bruin-suiker, 2 eiers en 1 t vanillageursel. Roer vrugtemengsel by. Roer 500

MEER INLIGTING

Pynappel Vrugtekoek

Voeg vlg bestandele in groot kastrol: 125 ml gr sagte margarine, 250 ml suiker, 1 blikkie [410 gr] fyn pynappel, 5 ml gemengde speserye en

MEER INLIGTING

Tuna Viskoekies

Meng vlg bestandele saam;  2 blikkies gedreineerde tuna, 200 ml gerasperde kaas, 1 gekapte, gebraaide ui, en klein bossie vars baba-spinasie, kleiner gekap, saam gebraai

MEER INLIGTING

Jogurt-Kondensmelk Tert

Koekiekors van 1 pakkie Tenniskoekies, fyngerol en gemeng met 4 E gesmelte margarine. Druk vas in groot tertbak.    Vulsel; Meng saam 500 ml plein jogurt,

MEER INLIGTING