Koffie Vrugtekoek
Oond 170 gr C. Klits saam in mengbak: 1/2 k sagte margarine, 1 k ligte bruinsuiker, 3 eiers en 1 t vanillageursel. Sif in aparte
Oond 170 gr C. Klits saam in mengbak: 1/2 k sagte margarine, 1 k ligte bruinsuiker, 3 eiers en 1 t vanillageursel. Sif in aparte
In voedselverwerker: 1 k pynappel/aarbei/mango of kiwivrug stukkies, 2 piesangs, 3 k klappermelk en 1 t vanillageursel. Verwerk deur en gooi in vormpies. Vries oornag.
Klits saam: 1 k suiker, 1 k bruismeel, 4 E kookolie, 3 E kakaopoeier, 2 eiers, 1 k warm water en 1/4 t sout. Skep
Oond 180 gr C. Meng vlg bestandele saam: 1 blikkie geroomde sampioene, 60 ml mayonaise, 60 ml melk, 180 ml blatjang, 5 ml kerriepoeier, 750
10-12 groot suurlemoene 2,5 kg (12½ x 250ml) suiker 15 ml wynsteensuur 15 ml Engelse sout 1,5 l kookwater Rasper eers die skil van
Oond 180 grade 1 blikkie Tuna gedreineer 1 tot 2 eiers 1 Blikkie roomsampioene sop (410 gr) 1 Koppie gerasperde kaas Halwe pak kaas en
Oond:180. In skottel: 1 kg bruismeel, 2 t bakpoeier, 5 ml sout en 80 ml suiker. Vryf 250 gr harde margarine, in blokkies gesny, in.
Klits saam: 1/2 k sagte marg, 1/2 k suiker, 1 groot eier en 1 t vanillageursel. Roer 1 k bruismeel en 1/4 t sout by.
Bak .n sjokolade plaatkoek. Haal uit oond en koel 10 minute af in pan. Druk met houtlepel se steel gate oral in die koek. Skep
Pak 1 blik perske-halwes, met pit opening na bo, in ‘n ronde mikrogolf-oond bak. Plaas 1 romany-cream-koekie bo-op. Skep van perskestroop bo-oor koekie. Gooi 1/2
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester