Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Viskoekies

Druk een blik tamatie-vis en 1 blikkie tuna, dreineer,  fyner. Voeg vlg bestandele by: 1 klein gekapte ui, 1 eier, 125 ml bruismeel, sout na

MEER INLIGTING

Hoender Korma

Meng saam in glasbak: 100 ml suurroom, 3 t kerriepasta, 1 t borriepoeier,  1 t garam masala en 1 t fyngekapte knoffel. Sny 800 gr

MEER INLIGTING

Spagetti Bolognese

Braai 3 gekapte uie en 1 gekapte knoffelhuisie in bietjie olie tot sag.  Voeg 750 maalvleis by en roer-braai deur met vurk tot vleis verkleur. 

MEER INLIGTING

Appelkooskonfyt hoender

Oond 180 gr C..  Pak 10 hoenderstukke in enkellaag in oondpan.   Meng vlg bestandele saam;  250 ml mayonaise, 250 ml appelkooskonfyt, 1 pakkie hoenderroom soppoeier,

MEER INLIGTING

Maaskaastert

Maak kors van 1  1/2 pakkies Tenniskoekies, fyn gerol en gemeng met 4 E gesmelte margarine.  Druk vas in losboom pan.     Vulsel:  Meng 1 blikkie

MEER INLIGTING