Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Roerbraai Slaai

Kook sous vir 5 minute:  1 K suiker, 1 k wit asyn, 1 t sout, 1 t kerriepoeier, 1/2 t borriepoeier en 2 E appelkooskonfyt.   

MEER INLIGTING

Room Skons

Oond 200 gr C.   Saam in mengbak: 1 pk [500 gr] bruismeel, 1/4 t sout, 250 ml room en 1 klein blikkie sodawater. Maak aan

MEER INLIGTING

An se Trifle

Maak 2 pakkies jellie aan vlgs aanwysings op pakkie, [rooi en groen] Maak vla van 2 k melk, 1 E suiker en 1 1/2 E

MEER INLIGTING

Pynappel Vrugtekoek

In kastrol:  1 blik fyn pynappel [410 gr.] 1 pak, 500 gr, vrugtekoekmengsel, 250 ml suiker, 125 ml margarine em 1 k cherrie helftes.  Kook

MEER INLIGTING

Vrugte Bobotie

Oond; 180 gr C.    Week 2 snye bruinbrood in 200 ml melk.  Braai 2 gekapte uie in bietjie olie en voeg 1 E suurlemoensap by.

MEER INLIGTING

Geen Knie Brood

Oond 180ºC.In mengbak: 7 k meel, 1 pk kitsgis, 1 t sout, 4 k louwarm water. Meng deur met houtlepel. Skep in gesmeerde pannetjies. Laat

MEER INLIGTING