Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Flatervrye Pasteideeg

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. 

MEER INLIGTING

Klapper-ys

Sif 500 gr versiersuiker en voeg 2 k + 2 t klapper by, Voeg 125 ml sagte botter by en 2 t vanilla geursel ook

MEER INLIGTING