Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Skaapkerrie

Braai 2 gekapte uie in bietjie olie. Voeg 1 t fyn knoffel en 1/2 t gemmerpoeier by. Roer 2 t medium kerriepoeier, 1 t garam

MEER INLIGTING

Tuna Poffers

Oond 200 gr C.  Spuit muffinpannetjie goed.    Sny vierkant deegstukkies uit ‘n rol blaardeeg.  Plaas in holtes van pannetjie.  Meng vlg saam: 1 blikkie

MEER INLIGTING

Rys-Frikkadelle

Bedek halwe k rys met water en bring tot kookpunt, dreineer en spoel af met koue water.  Meng 500 gr maalvleis by rys, asook 2

MEER INLIGTING

Aartappel-Gereg

Kook 8 aartappels sag in soutwater, Sny in skywe. Kap 2 uie en braai liggies in bietjie olie.  Pak aartappels, uie en 1 k gerasperde

MEER INLIGTING