Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Sagte Soentjies

Oond 180 gr C.   Klits saam: 250 gr sagte margarine, 515 ml suiker, 2 eiers en 1 t vanilla essens.  Sif saam: 450 ml bruismeel,

MEER INLIGTING

Milo Kaaskoek

Maak tertkors van 1 pakkie, fyner gerolde choc crust koekies en 1 E gesmelte margarine. Druk vas in tertbak/losboom pan.     Vulsel: Klits 2 houers [

MEER INLIGTING

Bolognaise Sous

Braai in bietjie olie; 3 gekapte uie, 6 fyn knoffelhuisies en 1 groen en 1 rooi soetrissie [in repies gesny, as verkies]  Braai 1 kg

MEER INLIGTING

Mayonaise Varktjops

Sprinkel braaispesserye oor varktjops en braai goudbruin in bietjie olie.   Pak in oondpan.  Meng vlg saam: 1/2 k mayonaise, 1/4 k blatjang, 1/4 k tamatiesous

MEER INLIGTING

Karamelkoekies

Smelt saam: 80 gr margarine, 40 ml heuning, 40 ml gouestroop, 90 ml bruinsuiker en 1 t karamelgeursel.  Koel af.  Roer 450 ml bruismeel en

MEER INLIGTING

Botter Plaatkoek

Klits saam: 250 gr sagte margarine, 4 groot eiers, 2 k suiker en 2 t vanillageursel.   Roer 4 k koekmeel, 6 t bakpoeier en 1/4

MEER INLIGTING

Nesquick Roomys

Klits 1 blikkie koue Idealmelk [in yskas oornag] styf. Voeg 1 blik kondensmelk by en ook 1 blikkie, 290 gr,  dessert room. Klits goed deur

MEER INLIGTING