Gemmertert
Verkrummel 1 pakkie gemmerkoekies en meng met 100 gr gesmelte margarine en druk vas in tertbak. Vulsels: In kastrol: 250 ml gouestroop, 400 ml water,
Verkrummel 1 pakkie gemmerkoekies en meng met 100 gr gesmelte margarine en druk vas in tertbak. Vulsels: In kastrol: 250 ml gouestroop, 400 ml water,
Oond 200 gr C. In maatbeker: 60 ml sonneblom/canola olie, 1 eier en vul aan met karringmelk tot 250 ml. Klits deur met vurk. In
Oond 180 gr C. Skei vier groot eiers, Hou eierwitte eenkant in skoon glasbak. Klits 4 eiergele, 250 ml suiker en 1 t vanillageursel goed
In Mengbak: 7 k koekmeel, 200 ml suiker, 3 t anyssaad, 1 pakkie kitsgis en 1 t sout. Smelt 100 gr margarine in 250 ml
Oond 180 gr C. Meng bestandele saam: 500 gr bruismeel, 1 blik suikermielies, 5 ml sout en 1 blik ingedampte melk. Skep deeg in gevoerde
Ontbeen 1 saggekookte hoender. Kook 1 k rys met 1 hoenderblokkie en water tot sag en gaar en dreineer. Braai 1 gekapte ui in bietjie
Oond 160 gr C. Sny vel af van 1,5 kg varkribstuk. Sny met skerp mes snye in dik deel van vleis. Plaas in plat glasbak
Oond 180 gr C. Kook 250 ml melk en voeg 30 ml sonneblom/canola olie by. Klits saam: 360 ml suiker, 4 ekstra groot eiers en
Oond 180 gr C. Sif saam: 750 ml koekmeel, 5 ml koeksoda, 5 ml fyn kaneel, 3 ml sout. Voeg 500 ml suiker by. Klits
Oond 180 gr C. Roer al die bestandele saam in bak: 1 k bruismeel, 1/4 t sout 1/2 t mosterdpoeier, 1 pakkie baconstukkies, 1 klein
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester