Gebakte Gemmerpoeding
Oond 180 gr C. Meng saam in mengbak: 3/4 k suiker, 3 E sagte margarine, 1 1/2 k bruismeel, 3 E appelkooskonfyt, 1/2 k melk,
Oond 180 gr C. Meng saam in mengbak: 3/4 k suiker, 3 E sagte margarine, 1 1/2 k bruismeel, 3 E appelkooskonfyt, 1/2 k melk,
Smelt 3 E margarine en 1 pak malvalekkers [250 gr] Roer 1 blik karamel kondensmelk by, knippie sout en 6 k rice crispies. Druk vas
Skep 1 blik tertappels [410 gr] in diep, gesmeerde oondbak. Meng vlg bestandele: 1 k koekmeel, 2 t bakpoeier, 1 k suiker, 4 E sagte
Oond 180 gr C. Smeer ‘n diep oondbak. Breek 8 dnye, dag-oud, brood in stukkies en meng met 1 blikkie fyn pynappel. Klits saam: 4
Sprinkel visspesserye oor 1 kg stokvis-stukke en rol in meel. Bak net gaar in bietjie olie. Hou eenkant. Sous: Kook 6 uie in ringe gesny
Maak kors van 1 pak fynner gerolde Tenniskoekies en 3 E gesmelte botter. Druk vas in diep tertbak. Vulsel: Los 1 pakkie suurlemoenjellie op in
Braai saam vir sous: 1 groot gekapte ui en voeg by, 1 t suiker, 1/4 t sout, 2 t medium kerriepoeier, 1 t borrie, 1
Roer in groot kastrol: 250 gr margarine en 500 gr versiersuiker, Roer tot gesmelt. Roer 50 ml kakaopoeier, 125 ml hawermout en 250 ml klapper
Voer ‘n bierboks met tinfoelie uit en spuit of smeer goed. Oond 180 gr C. Klits saam: 8 eiers, 750 ml suiker en 2 t
Pak 10 rou hoenderstukkie in ‘n casserol bak. Sny 1 groot ui in ringe en pak bo-op hoender. Sprinkel hoenderspesserye oor. Meng vlg sous: 125
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester