Lensie en Klappermelk Sop
Week 1/2 pakkie [250 gr] bruin lensies in kookwater vir 1 uur. Braai 1 gekapte ui, 2 gekapte knoffelhuisies in bietjie olie. Dreineer lensies en
Week 1/2 pakkie [250 gr] bruin lensies in kookwater vir 1 uur. Braai 1 gekapte ui, 2 gekapte knoffelhuisies in bietjie olie. Dreineer lensies en
Oond 180 gr C. Pak 10-12 hoenderstukke in oondbak. Sprinkel sout en hoenderspeserye liggies oor. Meng vlg bestandele: 1 blik matige chakalaka, 125 ml mayonaise,
Oond 180 gr C. Los 1 t koeksoda op in 1 k melk. Klits vlg bestandele saam: 3 E sagte botter, 3 E suiker, 2
Kook 4 k melk en roer 2 k broodkrummels in. Laat eenkant staan vir 10 minute. Oond 180 gr C. Klits saam: 2 eiers, 1/2
Oond 180 gr C, Verhit 2 k melk en voeg 1 k gaar rys en 1 E botter by. Klits 3 eiergele, 2 t maizenza,
Oon 180 gr C. Meng alle bestandele liggies saam in bak. 750 gr maalvleis, 1 groot gekapte ui, 3 knoffelhuisies, gekap, 1 groot gerasperde wortel,
Frikkadelle: Braai 1 gekapte ui in bietjie olie, braai 2 t medium kerriepoeier by en skep uit en koel af. Meng vlg saam in bak:
Oond 180 gr C. Meng saam in bak: 4 E meel, 2 t paprika, sout en hoenderspeserye. Rol 8-10 hoenderstukke daarin en bak hoender in
Oond 200 gr C, Meng 500 gr maalvleis met 1 gekapte ui, 1 E tamatiesous, 3 t worcestersous, 1 eier, 1/2 k broodkrummels of rou
Oond 180 gr C. Klits saam in mengbak: 80 gr sagte botter, 250 ml suiker, 2 eiers, 5 ml vanillageursel. Sif saam: 500 ml bruismeel,
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester