Hoender en Bonepot
Braai 8 hoenderstukke en bietjie olie, [in ysterpot wat in oond kan gaan], tot goudbruin aan alkante. Sprinkel 2 gekapte uie, 2 gekapte soetrissies, 2
Braai 8 hoenderstukke en bietjie olie, [in ysterpot wat in oond kan gaan], tot goudbruin aan alkante. Sprinkel 2 gekapte uie, 2 gekapte soetrissies, 2
Meng saam: 2 k gaar, fyn pampoen, 3/4 k bruismeel, 3 eiers, 1/2 t fyn kaneel, 1/2 t sout. Bak lepels-vol in medium warm, diep
Oond 180 gr C. Meng alles saam: 500 gr Bruismeel, 1 blikkie sweetcorn, 1 blikkie kondensmelk, 2 eiers en 1/4 t sout. Skep in gevoerde,
ond 180 gr C. Meng alles saam: 1/2 k bruismeel, 3 E kookolie, 1 en 1/2 k gerasperde kaas, gekapte gras-ui, oF 1 klein gekapte
Oond 180 gr C. Klits saam: 60 gr sagte botter en 50 ml suiker. Voeg 250 ml fyn gaar pampoen, 1 geklitste eier en 60
Verhit vlg bestandele in kastrol: 4 half-ryp mango’s, in stukkies gekap of 2 pynappels, 2 groot gekapte uie, 250 ml sultanas, 2 t vars gerasperde
Breek 1 pakkie tenniskoekies in stukkies op boom van groot tertbak. Meng 1 L jogurt van jou keuse met 1 blikkie kondensmelk. Skep op koekies
Oond 190 ge C. Skil 6 groot aartappels en sny in stukkies. Kook in soutwater tot net sag. Dreineer en sny in kleiner stukkies. Braai
it 125 gr botter/goeie margarine en 2 k suiker, in diep mikrogolfoon-bak en smelt vir 1 min in mikrogolfoond. Voeg 1 blik kondensmelk by en
Gebruik enige broskorsdeeg, nie soet, en voer quiche pan uit. Strooi 250 ml gerasperde cheddarkaas op deeg. Braai in bietjie olie: 1 gekapte soetrissie, 1/4
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester