Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Melting Moments

Oond: 170 gr C.       Klits saam; 400 gr sagte botter, 250 ml versiersuiker en 1 t vanilla/lemoengeursel tot sag en romerig. Sif saam: 800 ml

MEER INLIGTING

Asyn Poeding

Oond: 180 gr C.     Klits saam: 60 gr sagte botter, 125 ml suiker, 1 groot eier en 3 t fyn appelkooskonfyt.  Sif saam: 250 ml

MEER INLIGTING

Lewerkoekies

So maak mens:       Meng 1 kg gemaalde lewer, 1 gekapte ui, 2 gerasperde wortels, 1 k bruismeel, 1/2 k rou hawermout, 2 eiers, 2 E

MEER INLIGTING

Frikkadelle in Uie-sous

Maak frikkadelle.   Meng saam: 800 gr maelvleis, 1 gekapte ui, 2 t droê pietersielie, 3 eiers, 2 t mosterdpoeier, 1 k broodkrummels, 1 gekapte greenpepper,

MEER INLIGTING