Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Luukse Broodpoeding

8-10 snye ou witbrood (korsies afgesny) 250 ml vars room Melk Donkerbruin suiker (karamel) na smaak Doop snye brood vlugtig in melk. Pak in oondbak.

MEER INLIGTING

Crunchies

250 g botter of margarien 1½ E gouestroop 1 t koeksoda 2 K hawermout 1 K koekmeel 1 K klapper 1 K suiker Smelt botter

MEER INLIGTING

Braai Pie

2 rolle skilferkorsdeeg, ontvries 500 g mozzarella rosemaryn en tiemie vir geursel Vulsel 2 skywe feta kaas 1 pak gesnipperde spinasie 1 ui – gesnipper

MEER INLIGTING

Laat Ontbyt

6 eiers 125 ml gerasperde kaas,halfgaar spekblokkies en sampioene 6 snye roosterbrood gesmeer Verhit oond tot 180ºC Pak brood in gesmeerde bak. Klits eiers, melk,

MEER INLIGTING

Gesondheidsmuffins

250 ml Melk 1 K Rosyntjies ½ K Bruinsuiker 40 g All Bran ontbytvlokkies 1 K Koekmeel 7 ml Bakpoeier Meng melk,rosyntjies,bruinsuiker en ontbytvlokkies. Laat

MEER INLIGTING