Hoender in Coke
Plaas 8 stukke hoender in glasbak en gooi vlg marinade oor: 60 ml sojasous, 60 ml bruinsuiker, 30 ml bruin asyn en 1 blikkie coke,
Plaas 8 stukke hoender in glasbak en gooi vlg marinade oor: 60 ml sojasous, 60 ml bruinsuiker, 30 ml bruin asyn en 1 blikkie coke,
Oond 180 gr C. Meng vlg bestandele saam: 1 fyngekapte ui, 2 blikkies tuna [dreineer] 100 ml mayonaise, 100 ml chutney, 1 blikkie sampioene [dreineer]
Klits 4 eiers, 1 k suiker en 2 1/2 t stroop tot bleek en dik. Roer 1 k melk by mengsel. Sif 1 1/4
Oond 180 gr C. Vulsel: Meng alles saam: 3 k gaar, fyn pampoen, 2 eiers, 1/2 k bruinsuiker, 4 E gouestroop, 1/2 t sout, 1
Klits 250 ml room styf. Klits 1 blikkie karamel kondensmelk en 3 E gesifte kakaopoeier by. Sny sjokoladekoek in 3 lae en smeer mousse oor
Oond 180 gr C. Klits 3 groot eiers 5 minute lank tot liggeel en donsig. Voeg 125 ml strooisuiker bietjie vir bietjie by en klits
Voeg saam in ‘n mengbak: 250 ml koekmeel, 2 t bakpoeier, 45 ml kakaopoeier, 250 ml suiker, en 1/4 t sout. Klits saam in ‘n
Oond 180 gr. Meng saam in mengbak; 500 ml hawermout, 250 ml bruismeel, 1/4 t sout, 250 ml klapper en 250 ml suiker. Smelt 130
Oond 180 gr C. Smeer ‘n oondbak met margarine. Braai 1 gekapte ui en 1/2 gekapte greenpepper in bietjie olie. Voeg 750 ml maalvleis by
Oond 180 gr C. Skil en sny 5 appels in stukkies. Sprinkel bietjie suurlemoensap en fyn kaneel oor. Meng saam: 2 k bruismeel, knippie sout,
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester