Pynappel-poffers
Meng saam: 373 ml bruismeel, knippie sout, 125 ml suiker, 1 eier, 250 ml melk, 1 blik gedreineerde fyn pynappel en 1 E soetrisssie-sous. Skep
Meng saam: 373 ml bruismeel, knippie sout, 125 ml suiker, 1 eier, 250 ml melk, 1 blik gedreineerde fyn pynappel en 1 E soetrisssie-sous. Skep
Gooi in groot casserolbak; 1 pk rou macaroni, 2 k gerasperde kaas, 1 gekapte ui, 1 L melk, 1 blik Idealmelk, 500 ml warm water
Meng saam: 2 geskilde, gerasperde aartappels, 1 klein gerasperde ui, 1 blik boeliefeef, fyner gedruk, 125 ml bruismeel, 1 eier en 1/4 t sout. Bak
Oond 180 gr C. Alle bestandele in mengbak: 400 ml suiker, 375 ml sagte margarine, 7 groot eiers, 3 k bruismeel, 1/2 t sout, 3
Oond 180 gr C. Klits 1 eier en 125 ml suiker saam. Voeg 1k bruismeel en 1/4 t sout by. Los 1 t koeksoda op
Meng 1 blik kondensmelk en 1/2 k suurlemoensap. Roer 1 blikkie fyn, dreineerde pynappel by. Klits 250 ml room styf en vou in mengsel. Skep
Braai 6 tjops goudbruin. Plaas in oondpan. Meng vlg vir sous: 250 ml kookwater, 100 ml mayonaise, 100 ml tamatiesous, 1 pk bruin uiesoppoeier, 100
Klits 1 minuut saam: 1 blik kondensmelk, 1 bakkie roomkaas, 1 pakkie vanilla kitspoeding en 3 E suurlemoensap. Skep in koekiekors. Plaas in yskad tot
Oond 180 gr C. Meng saam: 2 k bruismeel, 1/4 t sout, 4 E mayonaise 1 k melk en 1 t suiker. Skep lepels-vol in
Oond 180 gr C. Meng saam: 500 ml vanilla roomys en 1 en 1/2 k Bruismeel en 1/4 t sout. Skep in gesmeerde, gevoerde broodpannetjie
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester