KARAMEL vERSIERSEL
Klits 1 pakkie karamel kitspoeding met 1 k melk vir 2 minute. Klits 1 blikkie karamel kondensmelk by. Klits 1 k vars room styf en
Klits 1 pakkie karamel kitspoeding met 1 k melk vir 2 minute. Klits 1 blikkie karamel kondensmelk by. Klits 1 k vars room styf en
Meng saam: 1 gerasperde appel, 1 en 1/2 k bruismeel, 2 blikkies heelpit mielies [dreineer] 1/4 t sout en 1/2 k melk. Laat staan vir
Oond 180 gr C. Meng saam in mengbak: 1 en 1/2 k bruismeel, 1 k suiker, 1/2 k sagte margarine, 1/4 t sout, 2 eiers,
Oond 18o gr C Klits saam: 2 eiers en 1/2 k suiker. Roer 2 E gesmelte margarien by en ook 1 k bruismeel en 1/4
Oond 180 gr C. Sny een lemoen, skil en al en 1 pakkie dadels in stukkies en verwerk saam in voedselverwerker. Los 1 t koeksoda
Oond 180 gr C. Plaas 10 hoenderstukke in oondbak en sprinkel liggies met hoenderspeserye. Sny 1 ui en pakkie sampioene by. Sprinkel een pakkie mushroom
Rol 1 pak Tenniskoekies fyner en voeg 4 E gesmelte margarine by. Meng deur en druk vas in tertbak. Klits saam: 1 houer gladde maas-
Oond 180 gr C. Kook 1 pakkie pastra, macaroni of skroefies of skulpies gaar in sout water en dreineer. Skep pasta in diep oondbak. Braai
Skep 1 blikkie kondensmelk in groot kastrol en voeg daarby: 2 blikkies warm water, 2 t vanilla essens en 1/4 t sout. Skep 1 E
In ‘n groot bak: 1 pakkie Mariekoekies, fyn gerol, 1 blik kondensmelk, 4 E Milo, 1/2 k klapper. Meng tot alles bymekaar is en rol
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester