Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

An se Melktert

Maak ‘n koekiekors van fyngerolde Tennisbeskuitjies en 4 E gesmelte botter. Druk vas in ‘n groot tertbak.    In groot kastrol; 5 k melk, 1

MEER INLIGTING

Rys Slaai

Meng saam: 2 k gaar rys, 1 gekapte groen soetrissie, 1/2 gekapte rooi ui, 125 ml gekapte ingelegde perskes/pynappel of vars appel en 125 ml

MEER INLIGTING

Ystervarkies

Neem 1 klaar gebakte Botterkoek [plaatkoek]  Sny in blokkies en plaas in vrieskas vir 3 ure.     Stroop: Sif 3/4 k kakaopoeier en 3 k versiersuiker

MEER INLIGTING

Bobotie

Braai 1 ui, gekap, in bietjie olie.  Voeg 400 gr maalvleis by. Braai tot vleis nie meer pienk is.  Voeg 1 t medium sterk kerriepoeier

MEER INLIGTING

Korslose Melktert

Oond 180 gr C.  Smeer twee blikborde of tertbakke soortgelyke grootte met margarine.  Klits goed saam: 4 eiergele, 250 ml suiker, en 60 gr gesmelte

MEER INLIGTING