Gemarineerde Hoenderboudjies
Oond 180 gr C. Plaas 12 hoenderboudjies in glas oondbak. Sprinkel liggies met hoenderspesserye Meng volgende vir sous: 500 ml mangosap, 180 ml blatjang,
Oond 180 gr C. Plaas 12 hoenderboudjies in glas oondbak. Sprinkel liggies met hoenderspesserye Meng volgende vir sous: 500 ml mangosap, 180 ml blatjang,
Stroop; in kastrol: 2 en 1/2 k water, 60 gr botter, 100 ml gouestroop, 1 kaneelstokkie, 1 E suurlemoensap en 1/2 t sout. Kook saggies
Oond 180 gr C. Klits saam: 250 ml suiker, 20 ml sagte margarine en 1 eier. Meng 275 ml bruismeel, 1 t koeksoda 100 ml
Meng saam in ‘n bak: 1 blik tamatievis, fyn gedruk, 1 blikkie tuna, dreineer, 1 klein gekapte ui, 1/2 fyn gekapte greenpepper, 1 gerasperde aartappel,
Braai saam: 1 gekapte ui, 1 gekapte greenpepper, bakkie gekapte sampioene en 2 gekapte tamaties. Roer 1 blikkie roommielies by. Klits 1 pakkie sampioen soppoeier
Pak 6 varktjops, verkieslik beenloos, in Slowcooker. Meng saam; 1/4 k tamatiesous, 1/2 k sojasous/worcestersous, 1 t fyn gemmer, 2 t gekapte knoffel husies, sout
Oond 180 gr C. In mengbak: 500 ml hawermout, 250 ml klapper, 250 ml suiker, 250 ml koekmeel en 3 ml sout. Los 5 ml
Oond 180 gr C. Kook 6 groot aartappels tot halfgaar. Koel af en trek skille af. Sny in skywe. Pak helfte van aartappels in oondbak.
Oond 180 gr C. Sif saam in mengbak: 2 k koekmeel, 2 t bakpoeier, 1 t koeksoda 160 ml kakaopoeier en 1/4 t sout .
Oond 180 gr C. Pak 10 hoenderstukke in oondbak en goooi 1 gekapte ui oor hoender. Sprinkel met hoenderspeserye. Meng 1 E paprika, 1 k
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester