Maalvleis Rolle
Braai 1 gekapte ui en 1 gekapte greenpepper in bietjie olie. Roer 250 gr maalvleis by. Braai deur en roer 1 E elk blatjang en
Braai 1 gekapte ui en 1 gekapte greenpepper in bietjie olie. Roer 250 gr maalvleis by. Braai deur en roer 1 E elk blatjang en
Oond 180 gr C. In mengbak: 500 gr pakkie bruismeel, 1 t sout. Vryf 2 hoogvol E margarine in meel. Klits saam 1 eier en
Deeg: Voeg saam in mengbak: 450 ml koekmeel, 35 ml suiker, 10 ml bakpoeier en 2 ml sout. Vryf 125 gr sagte margarine in. Maak
Gooi 4 k kookwater in groot kastrol, voeg 1 t sout by. Sodra water kook, draai op laagste hitte. Roer 1 en 1/2 k koekmeel
Oond 180 gr C. Klits saam: 100 gr sagte margarine, 125 ml suiker, 25 ml kookolie, 1 eier en 5 ml vanillageursel. Sif saam: 2
Pak Tenniskoekies in medium vierkantige tertbak. Klits 1 blikkie kondensmelk en 125 ml suurlemoensap en 1 t fyngerasperde suurlemoenskil saam. Skep op koekies. Krummel 2
Sny 1 en 1/2 kg wortels in ringetjies en kook saam met 2 groot gekapte ui in 4 k soutwater tot wortels sag is. Meng
Kap halwe kool grofweg en kook in bietjie soutwater tot net bros. Dreineer goed en gooi in diep, gesmeerde, oondbak. Braai 1 groot gekapte ui
Oond 180 gr C. Meng alles saam in mengbak: 1 k koekmeel, 1 k suiker 2 t bakpoeier, 2 E kakaopoeier, 1.2 t sout, meng
Maak 2 pakkies jellie [geur van jou keuse] aan met 500 ml kookwater. Koel af vir 10 minute. Roer 1 blik kondensmelk by. Laat
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester