Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Tamatie Rissie Konfyt

Gooi in konfytkastrol: 2,5 kg suiker, 2,5 kg konfyt-tamaties, in kwarte gesny, 1 t sout, 6 ontpitte brandrissies, in repies gesny, sap van 1 suurlemoen,

MEER INLIGTING

Romerige Vis-gebak

Oond 180 gr C. Pak 500 gr stokvis in gesmeerde oondbak. Sprinkel suurlemoensap oor. Meng saam: 250 ml room, 25 ml melk,en 1 pakkie uie

MEER INLIGTING