Lekker Gebakte Kaaskoek
Oond 180 gr C. Maak kors van 1 pk Tenniskoekies, fyngerol, gemeng met 4 E gesmelte margarine. Druk vas in losboompan, bak vir 10 min,
Oond 180 gr C. Maak kors van 1 pk Tenniskoekies, fyngerol, gemeng met 4 E gesmelte margarine. Druk vas in losboompan, bak vir 10 min,
Gooi in groot kastrol: 1 kl gemengde vrugte, 1 pakkie dadels, gesny, 200 gr cherries, deurgesny, 2 t fyn kaneel, 1 t fyn gemengde speserye,
Oond 180 gr C. Klits saam: 125 gr sagte margarine, 190 ml suiker, 1 groot eier. Voeg by: 250 ml koekmeel, 1 en halwe t
Plaas 10 rou hoenderstukke in oondbak. Geur met hoenderspeserye. Meng vlg saam en gooi oor hoender: 1 k appael/lemoensap, 1 pakkie bruin uiesoppoeier, 1 hoogvol
Skil 6 stewige pere, behou stingels, haal pitte onder uit. Verhit 2 k rooi wyn, 1 k suiker knippie sout, repies suurlemoenskil, 1 stuk pypkaneel,
Oond 180 gr C. In kastrol, smelt 250 gr botter,voeg 1 E brandewyn by, 180 ml suiker, 250 gr donker sjokolade stukkies, en 375 ml
Gooi alle bestandele in mengbak van elektriese menger..Gebruik K-beater. 500 gr koekmeel, 1 pakkie kitsgis, 1 t sout, 500 ml lou water. Meng deeg vir
Oond 180 gr C. Smeer diep tertbak en voer uit met gekoopte broskorsdeeg. Gooi 250 gr gerasperde cheddar kaas oor deeg, dan 150 gr gesnyde
Oond 180 gr C. Klits vlg saam in mengbak: 1 k koekmeel, 1 k suiker, half t sout, 2 t bakpoeier, 1 t vanilla geursel
Oond 180 gr C. Sif saam in mengbak: 7 en halwe k koekmeel, 1 t kaneel, 1 t fyn naeltjies, 1 t sout. Voeg 3
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester