Vrugte Wortelkoek
Oond 180 gr C. Klits saam; 4 eiers, 250 ml sonneblom/canola olie en 2 k suiker tot lig en donsig. Voeg by: 2 k +
Oond 180 gr C. Klits saam; 4 eiers, 250 ml sonneblom/canola olie en 2 k suiker tot lig en donsig. Voeg by: 2 k +
Oond: 180 gr C. Voer ‘n broodpannetjie, 24cmx13cm uit met tinfoelie en smeer met margarine. Vlg in mengbak: 1 kg maalvleis,nie te vet, 2 gekapte
Maak tertkors van 1 pakkie tenniskoekies, fyngerol, gemeng met 4 E gesmelte botter, druk vas in diep tertbak. Meng 1 pakkie suurlemoenjellie, kwart k suurlemoensap
Rol 1 pakkie chock-crust koekies fyn en meng met 1 E gesmelte botter en druk vas in tertbak. Smelt 200 gr donker sjokolade in mikrogolfoond
Voer broodpan, 21×11 cm uit met kleefpapaier en spuit met kossproei. Breek 2 pakkies Tennis/Marie koekies in stukkies. Roer 1 k cherries, deurgesny, by en
Spuit ‘n bakplaat met kossproei. Smelt 1 k peanutbotter, 2 E botter, 1 k bruinsuiker, 1k stroop saam oor lae hitte. Haal van stoof af
Oond 180 gr C. Klits saam in groot mengbak; 3 eiers, 2 k suiker, 330 ml sonneblom/canola olie, 80 ml karringmelk 2 t karamel essens.
Oond : 180 gr C. Smeer en voer 2 ronde koekpanne. Meng alle bestandele saam in Mengbak: 2 K koekmeel, 4 t bakpoeier, 2 k
Oond 180 gr C. Gooi halwe koppie Van der Hum likeur oor ‘n halwe koppie vrugtekoek-mengsel, laat staan half uur. Sny 1 rosynebroodjie in snye
Meng saam : 2 t olyfolie, 4 t balsamiekasyn en 1 t droee roosmaryn. Smeer 4 heel lamskenkel daarmee en sit in glasbak, maak toe
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester