Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Vla-tertjies

Oond 200 gr C. Voer 2 gespuite muffinpanne se holtes uit met uitgerolde skilfferkors deeg, gekoopte deeg is reg. 2 rolle deeg sal genoeg wees.

MEER INLIGTING

Klapper Tert

Oond 180 gr C. Klits saam; 2 eiers, 250 ml suiker, 250 ml lou water, 125 gr sagte botter en 1 t vanilla geursel. Voeg

MEER INLIGTING

Sout Kaastert

Oond 180 gr C. Meng alle bestandele saam: 1 kg cheddarkaas, gerasper, 6 groot, geklitste eiers, 1 pak bacon, gekap, 1 klein hamrol, gerasper, 2

MEER INLIGTING