Room-kaas Vis
Pak 6 stykke stokvis in bakskottel. Sprinkel met sout of visspesserye. Sprinkel gerasperde kaas bo-oor en dan 250 ml vars room. Bak goudbruin by 180
Pak 6 stykke stokvis in bakskottel. Sprinkel met sout of visspesserye. Sprinkel gerasperde kaas bo-oor en dan 250 ml vars room. Bak goudbruin by 180
Oond 180 gr C. Klits 4 eiers baie goed tot liggeel en skuimerig. Voeg 1 blik kondensmelk en 250 ml dik karringmelk of plein yogurt
In mengbak: 6 k bruismeel of 6 k koekmeel en 3 t bakpoeier, 1/2 t sout en 450 gr margarine, in klein blokkies gesny. Vryf
Oond 180 gr C. Klits saam in mengbak: 125 gr sagte margarine, 250 ml suiker, 3 eiers en 250 ml warmwater. Sif saam: 250 ml
Voeg in mengbak. 1 pakkie [500 gr] bruismeel, 1 t sout, Klits 2 eiers en 1 k melk en roer by meel, as te droog,
Maak kors van fyngerolde Tenniskoekies en 4 E gesmelte margarine en druk vas in groot tertbak. Los 2 pakkies rooi jellie op in 1 k
Oond 180 gr. Klits alle bestandele saam: 2 k koekmeel, 2 k suiker, 200 ml kakaopoeier, 3 t bakpoeier, 2 groot eiers, 1 t sout,
Kerf ‘n kwart kool in repies en kook in soutwater vir 10 minute en dreineer. Maak frikkadelle van 500 gr maalvleis, 1 eier, 1 k
Sny lemoene/suurlemoene of albei, in snippers. Neem 3 koppies snippers en 11 k kookwater en kook in konfytkastrol tot snippers sag is. Voeg 1,5 kg
In mengbak: 750 ml wit/bruinbrood meel, 650 ml volkoringmeel [nuttywheat] 1 k rou hawermout, 1 E suiker, 2 t sout, 1 pakkie + 1 t
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester