Souskluitjies
Maak sous in kastrol: Gooi alle bestandele in: 2 k water, driekwart k ligbruin suiker, knippie sout, 2 t fyn kaneel. Kook saam en hou
Maak sous in kastrol: Gooi alle bestandele in: 2 k water, driekwart k ligbruin suiker, knippie sout, 2 t fyn kaneel. Kook saam en hou
Meng al die bestandele saam: 1 blikkie bier of appletizer, 2 E olyfolie, sout en peper, 1 E gekapte vars tiemie of pietersielie en 3
Meng alle bestandele saam: 10 L water, 1 Kg sun sweet sugar [dis ‘n ligte bruin suiker], 1 botteltjie Sweet-O- Gemmerbier geursel, 2 t kitsgis,
Oond 180 gr C. Braai 2 gesnyde prei stingels in bietjie olie, sny 1 pak wit sampioene in stukkies en braai by. Roer 1 pk
Smeer ‘n groot bakplaat met bietjie olie. Oond; 180 gr C. Braai saam: 1 pk bacon stukkies, 1 gekapte ui en 2 fyn knoffelhuisies. Dreineer
Stel oond op 180 gr C. Meng saam in mengbak: 2 k bruismeel, kwart t sout, 1 blikkie kondensmelk en 1 blikkie room sweetcorn. Roer
Oond 180 gr C. Klits 3 eiers, en driekwart k suiker saam, voeg by: 1 k olie, 1 k melk en 1 t vanilla geursel.
Oond : 140 gr C. Meng saam in groot mengbak: 500 gr sagte margarine, 1 k wit suiker, 1 k bruin suiker, 200 gr klapper,
Meng saam; 1 pak gaar noodles (skulpies, skroefies), 1 gekapte ui, 3 e suiker, 1 k tamatiesous, 100 ml olie, 4 E asyn, 2 t
Smelt saam: 200 gr margarine, 1 blik karamel kondensmelk, 1 pak versiersuiker (500gr) en knippie sout. Roer goed deur en haal van stoof. Roer by:
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester