Klapper Appeltert
Oond 180 gr C. In mengbak: 2 k koekmeel, 2 k klapper, 4 E suiker, 250 gr sagte botter en knippie sout. Vryf botter in
Oond 180 gr C. In mengbak: 2 k koekmeel, 2 k klapper, 4 E suiker, 250 gr sagte botter en knippie sout. Vryf botter in
Gooi in kastrol; 4 klein Bar-ones, in stukkies gesny, 120 gr botter, 150 ml suiker, 25 ml gouestroop, verhit stadig tot sjokolade gesmelt is. Roer
Spoel 4,5 kg vars geplukte agurkies af met skoon water en droog af met skoon doek. Week agurkies in sout water- bv, 4 k water
Oond 180 gr C. Voer tertpan uit met gekoopte broskorsdeeg en bak blind vir 10 minute. Koel af. Vulsel: Meng saam: 125 ml vars suurlemoensap,
Stel oond op 180 gr C. Bak 4 groot aartappels tot skil bros en aartappel sag is wanneer jy mes indruk, omtren so een tot
Rol paar hoenderbors-repies in gegeurde koekmeel, dan in geklitste eier gemeng met soetrissiesous. Rol dan salticrax fyn en rol eier-bedekte repies daarin en braai in
Oond 180 gr C. Meng alles saam: 2 k koekmeel, 1 E bakpoeier, kwart t sout, 1 E fyn gekapte pietersielie, halwe gekapte soetrissie, 1
Oond 180 gr C. Spuit ‘n losboompan. Smelt 60 gr margarine, 200ml bruinsuiker en 2 E goue stroop. Gooi onder-in pan en pak halwe, ontpitte,
Gooi alles saam in konfytkastrol: 4 half ryp mango’s, grof gekap, 2 groot uie, gekap, 190 ml soetwyn, 1 k sultanas, 2 t vars gerasperde
Maak 1 pakkie Choc crust of Romany koekies fyn en meng met 2 E gesmelte botter en 1 t karamel geursel en druk vas in
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester